[SUBS]RANK
VIDEOS / DEMI LEE MOORE / QWHBGGO0EZC

Demi Lee Moore - Hart Breek (Amptelike Musiekvideo)

Demi Lee Moore DEMI LEE MOORE · NOV 30, 2023 · 3:22 · PEOPLE & BLOGS

This YouTube video has 13 174 791 views, 27 501 likes, 467 comments and was published Nov 30, 2023 on Demi Lee Moore. That is 7.4x the channel's average views.

Description

Koop/Luister 'Hart Breek' hier - https://DemiLeeMoore.lnk.to/HartBreek Volg Demi Lee Moore op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/DemiLeeMooreSA Instagram - https://www.instagram.com/demilee.moore/ TikTok - https://www.tiktok.com/@demileemooresa?_t=8hn65L2iU0k&_r=1 _______________________________________ Lirieke: Ek kan jou voel as jy na my kyk Trek my in, neem jou tyd, Ek wil nie hier uit Ek kan jou voel oor my hele lyf Dis jou oë wat so praat, Neem my vêr en wyd Want elke keer as ek voluit sing Voel dit reg, hou my hier Want dit maak net sin Al dans ek nie, dans ek saam met jou Draai my in draai my uit, Ek wil vashou aan jou En as jy voel ek gaan val, Dan moet jy net weet Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Steeds my beste vriend en wil net hier bly Jy is als, ek kan net nie genoeg van jou kry Ek weet mense gooi woorde So heen en weer Maar as jy praat, gee jy raad, Ek wil meer van jou leer Want elke keer as ek voluit sing Voel dit reg, hou my hier Want dit maak net sin Al dans ek nie, dans ek saam met jou Draai my in draai my uit, Ek wil vashou aan jou En as jy voel ek gaan val, Dan moet jy net weet Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek will vra Dat jy tog net nie my hart breek Al dans ek nie, dans ek saam met jou Draai my in draai my uit, Ek wil vashou aan jou En as jy voel ek gaan val, Dan moet jy net weet Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Geskryf deur: Emil Paul & Demi Lee Moore